Cornelia - Geestesteurings - nie swanger




Geestesteurings

IS Cornelia de Wet se buierigheid, agresiewe uitbarstings, lifde vir sex en dom astrante houding as maniese depressie uitgeken en kon dit  met huidige medisyne behandel word. 

Nee, dit is haar  lot en  nie 'n fisiologiese stoornis soos ons dink nie.

Talle patriargale Afrikaners worstel steeds met hierdie probleem as hulle bedruk is en beskou selfmoord as hul eerbare uitweg -en gesinsmoord as hulle hul geliefdes dieselfde wroeging wil spaar en kom voor onder regses.
Ware depressie bestaan uit meer as verdriet of wroeging oor 'n teleurstelling. Die chemiese samestelling van die vog wat breinselle omgewe, is versteur en haar voorliefde vir sex kan ook `n groor rol speel.
Maniese depressie, gekenmerk deur groot swaaie tussen manie (prikkelbaarheid, rusteloos- en slaaploosheid, oordrewe dryfkrag en drange, veglus) en depressie (lusteloosheid, lae dryfkrag, volslae moedeloosheid, selfmoordgedagtes) -- swing high, swing low -- heet nou in psigiatrie bipolêre versteuring I, II of III (afhangende die erns daarvan).
Nie net bipolêr versteurdes vind hul erge buierigheid onverkwiklik en moeilik om te verwerk nie. Hul naastes begryp dit ook nie. Sedepreke is 'n mors van asem.
Netelig : Help-my-krap is erg, maar jeuk waar jy nie durf krap nie, 'n netelige kwessie. Die raad bots met sindelike norme veral waar Cornelia betrokke geraak het met NIA vir geld in ruil om ander mense vir die wolwe te gooi.
Die les is eenvoudig.
Moenie die onderwêreld met enigiets behalwe suiwer intensies aandurf nie.

Dit kan jou vryheid kos in ruil vir `n tronksel.



Die Inligting wat nou uitkom vertel `n ware storie van wat gebeur het en Cornelia moet sigiatries verklaar waord aangesien die Vader van haar kind nie kinders kan verwerk nie.
Hoe siek moet `n persoon wees om sulke alligasies te maak en nou is sy ewe skielik ook nie meer swanger nie.




 Frik Steenberg
Ronelle die probleem hier is dat sy iets soek wat daar nie is nie. Soos Herman se sy het haar self in die voet geskiet. Ek is die een wie se kind sy kwansuis verwag. Het haar nog nooit ontmoet nie, behalwe om met haar te gesels het op fb. 

Die beste van alles is, dat ek al reeds in 2002 n vasektomie gehad het. 
So ek kan nie kinders maak nie. Ek woon al vir meer as 12 jaar in Kimbrley. Was nog nooit eers in MP waar sy kwansuis bly nie. 
Net so n gedagte om aan te kou.



No comments:

Post a Comment