Uitlokking vs Agente


Hier kan duidelik gesien word hoe daar uitgelok word vir meer sex.
Jannie wil alleen kom maar Cornelia soek sy vrou by. Dit word nou ook verstaan dat Cornelia van groep sex gehou het volgens betroubare bronne.
Verder kan afgelei word dat ene Mnr. Alfred Fleischer die Agent is wat vir Johan Lubbe alias Jan de Wet optree en dat dinge heeltemal uit orde geruk is en skeefgeloop het agv amateuragtige optredes en sodoende gelei het na die arrestasie van Cornelia de Wet.
Volgens betroubare inligting vanuit Leeuwag self was Cornelia baie maklik en beskikbaar vir enige aksie.
Daar kan dan net gekyk word na die aanhangers tans en daar sal `n ketting gevind word wie hierdie vrou aanhang en ons kan maar net wonder waarvoor.
Beslis nie net as vriende nie ?


  •  
Hier is Jannie Vermaak - die laaste mens van Leeuwag - waarmee Cornelia gepraat het:

Jannie Vermaak 15 May 18:02
net waar jy wil, solank ons net privaat kan gesels.
gaan later met jou praat, ek moet my seun gaan haal, tot later dan

Wargirl Cornelia Erasmus 15 May 16:31
Laat weet my wat die plan is.
Ja ek het n kar en kan op die dorp kom.

Jannie Vermaak 15 May 17:36
sal joiu more bel, kan nie in die huis praat of skryf nie die kinders is nou hier, lekker bly en hou dit nou stil, ek het fotos en ander bewyse, sal met jou reel, lekker aand.

Wargirl Cornelia Erasmus 15 May 17:45
Is reg maar vir wanneer wil jy dit reel.
Antw my net gou asb my naam is nie betrokke in jou dokumenre nie.

Jannie Vermaak 15 May 17:47
nee nee glad nie, dit is mense wat al genoem is!

Wargirl Cornelia Erasmus 15 May 16:18
Bring michelle saam.

Jannie Vermaak 15 May 16:18
 het jy n kar en kan jy op die dorp kom?
ek sal eers met haar moet gesels daaroor, is jy bang vir my?

Wargirl Cornelia Erasmus 15 May 16:23
Jy moet my maar vertrou,en glo my jy kan maklik maak die tyd en plek en jy bel my 5minute voor die afspraak en jy bel my en se waar jy is

Jannie Vermaak 15 May 16:24
hoekom moet ek Michelle saam bring, is jy bang alleen met my?

Wargirl Cornelia Erasmus 15 May 16:27
Nee ek is nie bang vir jou nie was nog nooit as jy dit verkies dat dit net ons twee is maak nie saak nie.
Wat is jou plan se my dan sien ek wat ek kan doen of dit my pas.

 Jannie Vermaak 15 May 16:11
kan ek jou vetrou, en wat gaan jy daarmee doen, dit is groot goed die, dit is onder andere van mense wat jy nou net mee gepraat het,ek verpes hulle ook. haatlike mense daai!
e pos is baie veiliger.

Wargirl Cornelia Erasmus 15 May 16:14
Jy kan my vertrou maak jy die plek en tyd en jy kan my bel as ek die dorp kom waar hy my wil ontmoet dan kyk ek na dit en dan wys ek my goed vir jou wat ek het.

Jannie Vermaak 15 May 15:39
met wat wil ek jou vang, wat het jy dan gedoen, ek weet niks wat jy verkeerd gedoen het nie, hou nou op asseblief!!
wil jy nie meer praat nie?

Wargirl Cornelia Erasmus 15 May 15:53
Ek het net gou koffie gedrink,waaroor wil jy gesels.

Jannie Vermaak 15 May 15:54
drink jy nie iets sterker nie?
ek weet nie of dit veilig is op die inbox nie, hierdie is sensetiewe inligting.

 Wargirl Cornelia Erasmus 15 May 15:32
 Het jy nie eers airtime nie.

Jannie Vermaak 15 May 14:57
nee nie nou nie, die naaste winkel is 30 km van waar ek hier is en ek bel baie,het jy gesien ek het al my kommentaar oor jou delete, glo jy my nou ek is ernstig?

 Wargirl Cornelia Erasmus 15 May 14:39
Jy wil my bel oor wat.

Jannie Vermaak 15 May 14:45
ag ek is moeg om te baklei met jou, en ek weet jy is nou swanger en wil jou nie onstel nie!



Let nou op hoe Mnr. Alfred Feleisher wat as Johan Lubbe alias Jan de Wet se agent kastig uitvra en die gesprek probeer draai dat die bewerings en arrestasie van Mev. Cornelia de Wet moet terugwys na ander mense of organisasies.
     
Alfred Fleischer
Jannie Vermaak 15 May 16:18
ok, maar dit is n poliesie docket, hierdie is gevaarlike goed, hoe weet ek kan jou vetrou?
het jy n kar en kan jy op die dorp kom?
ek sal eers met haar moet gesels daaroor, is jy bang vir my?
==================================================================================== Jannie Vermaak 15 May 15:10
ek weet niks van die goed wat jy weet nie, ek is en was nog nooit n ingeskryfde lid van enige regse groep nie, ek praat maar net saam, alhoewel ek inligting het wat ek deur n privaat speurder laat ondersoek het wat baie baie erg is!en hou op verder praat op die blaaie , ek sal niks meer se nie, maar dan moet jy my inbox================================================================================= Ja nee, duidelik n agent, vraag is wie was sy hanteerder.

Ja, ek vermoed dieselfde - die knaap wat gevang is nou die dag met die onwettige wapen is Ricco Reyneke - en Jannie Vermaak en Ricco Reyneke was groot vriende - vernaam die afgelope maand - Ricco is in die tronk - Cornelia is in die tronk - Jannie Vermaak loop vry rond - ek verstaan dat Jannie Vermaak tans uit is op parool - en dit laat my onwilligkeurig dink - dat hy n deal met die staat gesluit het - om agent te speel - hy verdwyn somtyds vir n week of twee - kamma besigheid om te gaan doen - enige iemand wat Reg no kan trace? Hier is Jannie Vermaak se Reg no: BM 16 MF GP - sal wardeer as iemand wel bietjie meer kan uitvind van die karakter.

Alfred Fleischer
 Wie was die ou wie se trommel vol dinge wat die polisie gekry het by Cornelia, was dit die selfde ou Vermaak.?

Johan Lubbe
Nee - Jannie Vermaak was die hoof - wat agter die beplande G4S transito rooftogte sou staan - met die geroofte geld sou hul dan wapens mee gekoop het - vir Leeuwag, Panzer en die BBF se beplande staatsgreep. ------------------------------ Die eienaar van die trommel is Kmdt Frik Steenberg - hy het eers n klompie onwettige wapens vir Cornelia oorhandig om vir hom te hou - asook die trommel (die een waarin die paar rontes amo (50) en die kortex knaldraad (+-10m) en slagdoppies was (4) ) - hy het die vuurwapens kom afhaal by haar en die trommel gelos - met die opdrag dat sy daarna moet omsien - Sy was onder die indruk dat die wapens wettig was - nou bleik dit dit was alles onwettige wapens.

Alfred Fleischer
Wat was Vermaak en Steenberg se verbintins met mekaar, indien eenige.?

Altwee lede van Leeuwag en volgens berigte groot vriende - ek verstaan dat Frik Steenberg saam sou gegaan het die dag - wat Jannie Vermaak die afspraak gemaak het - Frik Steenberg, Jaco Scherman, Terblanche Swart en nog n Leeuwag karakter - sou langs die pad in die gras gewag het - sodra Cornelia op sou daag sou hulle haar doodgeskiet het - gelukkig het die ander man (wat se naam ek nie noem nie) haar ingelig aangaande Jannie Vermaak se planne. Al hierdie verraaiers is of op BV, Leeuwag, Panzer of die BBF betrokke - mens volg die spoor van verraad - en alles wys na BV.

Alfred Fleischer
En die wapens wat daai ou op die polisie en toe homself geskiet het, en die 9mm in die kar was heelmootlik die wapens wat by Corelia was, aan gesien dit n R1 was, en die amo in die trommel R1 rontes.

Alfred Fleischer
Ja-nee, boerevryheid.co.za is n NIS en verraaiers nes,die oorsprong van baie onheil.

Dit kan dalk een en dieselfde wapens wees - die man wat gevang is - is Ricco Reyneke - my het baie sy bek uitgespoel oor Cornelia - hy en Jannie Vermaak sou saam gekom het na die Boere Veiligheidsberaad - om my kamma op te foeter - toe daag Jannie Vermaak nooit op nie - as die polisie net n slag wil wakker word en die duidelike spoor volg - enige aap kan sien wie betrokke is - behalwe die Polisie - seker omdat Leeuwag, BV, Panzer en BBF so deur trek is met Agente - ja - dit was beslis een van die tipe rontes wat by Cornelia gevind is in Kmdt Frik Steenberg se trommel. Ek verstaan Kmdt Frik Steenberg het skielik ook n Panzer Protection Sekerheids besig in Kimberley begin - sy Genl Jaco Scherman - van Leeuwag, Panzer en BBF - he thom gaan tou wys maak hoe om dit te doen.

 Alfred Fleischer
Wel ek weet nie hoe Cornelia die saak benader nie, maar ek hoop sy brand die lot van hulle.

Ek hoop ook so - maar ek verneem dat die dag wat sy gevang is - het Leeuwag, Panzer en BBf manne reeds gat skoon gemaak - n mens hoor bitter selde van hulle - as n mens nou met hulle praat - ontken hul almal dat hul ooit deel van enige organisasie was - klomp slapgatte wat hulle is - daar is nou wragtig nie een van die klomp wit gemors van die 3 organisasies wat eers n snot klap werd is ---- hul almal kan ook se Boervrou Cornelia de Wet - het hulle vir 8 maande op hul hel gegee - soveel te meer - dat hulle 8 keer probeer het - om haar te vermoor - en toe - besluit hulle om Kmdt Frik Steenberg se trommel op te offer - want hulle he tnie meer kans gesien - om almal in die oe te kyk - en te weet n Boervrou gee hulle n ordentlike pakslae - daarom bel hul maar die polisie.


No comments:

Post a Comment