Ope brief.

Goeie naand Johan,

Ek kan vir jou baie inligting gee oor Leeuwag, van waar hulle destyds weggebreek het van KK tot nou: Almal wat lede was toe en wie nou nog getrou is aan die klomp fb sleepsels.
Nadat hulle weggebreek het het hulle Azri'EL gestig en ook later Boereweerstand en Boereweerstand Jeug Liga, toe dit flop nadat daar probleme gekom het en almal uitmekaar gespat het het 'n paar van ons heeltemal pad gegee van die gemors af want ons het gesien die klop bymekaar is moeilikheid.
Dit was in 2009, toe stig Els 'n groep waar hy weer probleme opgetel het nadat Hendi Kraamwainkel: Els en sy vrou uitgevang het dat hulle 'n verhouding het en Els haar in die nagtelike ure bbm en sy dan in die badkamer gaan sit en met hom chat, toe Hendri haar uitvang het sy met alles vorendag gekom.
... Toe vat Carl Rudolph Herbst en Johan Prinloo die pad en begin of sluit aan by BBF, later toe sien ek Victor Bantjes daar uitpop en Els se ou AzriEL vriende die pop so een na die ander daar uit.
Intussen het Victor Bantjes, Els se IT man geword wat virusse versprei al 'n paar nuwe blaaie geskep en elke keer as dit te warm word dan spring hulle na die volgende blad.
Leeuwag was een van hulle, destyds was Els uitgevang met onwettige wapen transaksie met Avikdor Eskin van Israel Eskin het in SA kom kuier op Dan Roodt se uitnodiging en hulle het op verskillende plekke in SA gepraat, by 'n geleentheid het Els vir Eskin ontmoet, hulle was al fb vriende in Azri'EL se tyd, en seker verder onderhandel toe soek Eskin sekeriteid vir die transaksie en amper het my vriendin haar huis verloor want sy was so onder die invloed van die bliksem dat sy alles geglo het wat Els haar vertel, ek het haar onder sy invloed gekry nadat ek agtergtekom het waarmee Els besig was en haar gewaarsku en gelukkig sy het vir my geluister en haar oge oopgemaak.
Hulle werk ook saam met agente want Jaco Scherman het kontakte wat hom help om werk vir die regering te doen deur sy maatskappy Pantzer Personal Protection ek vermoed hy gebruik ook sy besigheid se registrasie as front om te help met die kamstige buurtwag en sekerheids groepe wat patroleer.
Bantjes probeer sterk om in sy dorp Tzaneen steun te kry maar dit is nie vir wat hy verkondig nie hy soek onsersteuning met wat hulle eintlik wil doen, hulle beplan tereur teen die swartes maar in Tzaneen gaan dit backfire die plek is omring met swart areas en daar sit ongeveer 15 na 20,000 wittes die swartes kan binne 'n uur duisendes inry na die dorp toe want hulle is almal ongeveer 10 km uit die dorp uit dan is dit swart gebied vir kilometers ************* sal jou kan sĂȘ wat hulle beplan maar dit gaan volks selfmoord wees hulle het nie genoeg ondersteuning nie en gaan begin wat hulle nie sal klaar kan maak nie.



No comments:

Post a Comment