Home

http://www.sondag.co.za/artikels/Nuus/Seks-bullets-en-sluipmoordplanne




Seks, bullets en sluipmoord-planne

Hy beweer sy geregistreerde sekuriteitsmaatskappy, Panzer Protection Services, en ’n afdeling daarvan genaamd Leeuwag, help met plaasbeveiliging en om boere te beskerm teen aanvallers.

Nou beweer die Leeuwag se voormalige admin-tannie dat Jaco Scherman, ’n martial-arts ekspert van die Oos-Rand en sekuriteitspesialis, eintlik die MEESTERBREIN agter PLAASAANVALLE is!
Cornelia de Wet, die admin-tannie wat op ’n slegte voet by die Leeuwag weg is, is al vyf keer op haar plaas aangeval.








  •  
Johan Lubbe
Danie Binneman - ek merk met skok - dat jy vriende is met Herman Crouse aka Frikkie Kubaan Potgieter - kan jy jouself asseblief verduidelik hier - jy is die enigste een wat in kontak is met Cornelia - en jy meng jouself met verraaiers soos hierdie - jy moet besluit waar jy wil wees? - of is die verraad al so diep in jou are ook?
Jy weet ek het Jan al jare terug gewaarsku teen jou en Heinrich Muller - en jou doen en late openbaar presies wie en wat jy is - want ek het al voorheen gewaarsku oor Herman Crouse - en jy Dannie Binneman vee jou gat aan my af - nou se ek reguit vir jou - maak jou keuse en plaas jou andwoord hier - want langer gaan ons ons nie ophou met verraaiers nie.
Jy was vanaf die begin bewus van alles Danie Binneman - elke slag as ek jou groot vriend - Heinrich Muller se naam
gebruik - raak jy dood stil soos julle BBF leier daai tyd - wat ek die probleem van Leeuwag en Panzer aan julle - geraporteer het - HET JY IETS OM WEG TE STEEK?????????????
Dit wil my voorkom asof jy geliefd en bekend wil wees - by almal - selfs om die verkeerde redes - ek sal jou n uur kans gee - om jouself te verdedig hier op die blad - voor ek jou vanaf ons vriende lys verwyder - want met twee gesigte en verraaiers hou ek my nie op nie - en dit behoort jy baie goed te weet teen die tyd.
Ek wonder hoeveel jy werklik weet - aangesien jy ook mos n Generaal in die BBF was? - en nou dat Boervrou Cornelia in die tronk sit - kry jy seker info vir jou Leeuwag en Panzer Maatjies - as ek verkeerd is - sal ek onverskoning vra - maar tans sit ek met voldoende bewyse - dat jy besig is met verraad.
Top of Form
o     
Danie Binneman
Johan jy is darem baie vinnig om beskuldigings en klippe te gooi..ek het en ek se nou vir die laaste maal vir kou FOKKOL om weg te steek nie...ek is nou gat vol vir jou kort kort beledigings en kak wat jy kwyt raak....ten minste praat ek af
en toe met Cornelia morale opbouing sien ek ook iets, oongelukkig het ek nie miljoene om haar finansieel by te kon staan nie anders sou ek...nie soos sekere mense nie...so my maat as jy my dan sien as jou vyand fokken doen dit dan...ek se dit vir jou omonwonde...ek weet van fokkol soos jy beweer en weet jy wat, ek is nou gatvol vir die kinderagtigheid.....wie is Herman Crouse????


Danie Binneman Johan jou keuse is jou keuse. Obviously het jy klaar besluit dat jy nie saam met my in `n loop graaf gaan le nie, ek vir een is nogal spyt daaroor....don`t juge a person without shaking his hand....Manne soos Frikkie het hulle eie agendas en ek steur my nie aan sulke kak nie. Johan ek het geen kontak met Leeuwag/BBf en wie fokken daar aan behoort nie...ek gesels met niemand meer nie...ek spits my toe op die swaarkry van my volks mense en help waar ek kan help...so watter inligting??? en by wie ek kry is `n duim suig storie en dus sal ek `n verskoning aanvaar indien daar een geopper word....en dus dink ek en verwag ek geen omverskoning nie....so verwyder my maar as dit jou goed sal laat voel, maar ek hoop net jy is 100% seker van jou feite...Geseende dag vir julle almal.




  • Johan Lubbe Danie Binneman - het jy toe met jou vriend Lappies gepraat by NIA - verstaan jy sou hom gekontak het - was gister in gesprek met Jan - hom reguit vertel wat ek van julle dink - hoop dit sink in by hom - probeer al vanaf 2008 julle ontbloot. ------- As Cornelia de Wet jou ook nie gereeld gebel het nie - wed ek jou vandag - dat jy al lankal van haar sou vergeet het - so wat doen jy werklik vir haar???????? jou maatjie Heinrich Muller - is n slapgat - wat sal boet vir sy verraad teenoor die de Wet`s - daarvan kan jy seker wees - copy en paste die pos asseblief vir hom - hy intimideer my glad nie - in teen deel - nie een van julle groot bek regses nie - insluitend vetgat Frikkie Potgieter, Leeuwag, Panzer en die Plaasaanvallers BBF nie - jul kan my kom probeer - bring vir Grootbek Heinrich Muller ook saam - na ek klaar is met hom - sal hy vir ewig in sy gat weg kruip - waar hy voorheen weg gekruip het - toe ek hierdie dinge aan julle geraporteer het in Nov 2011 - julle is die f@kken oorsaak dat Boervrou Cornelia de Wet in die tronk sit - ek hoop julle is baie gelukkig met julself?


  • Danie Binneman Weet jy wat, die kak wat jy kwyt raak is nie eers `n antwoord werd nie. Snaaks....mpfff...laat my wonder...wonder waar jy die inligting kry dat ek met "lappies" sou gepraat het.....wonder maar net...Johan weet jy wat fok maar aan, moer maar beledigings rond, jy is in my boekies nie `n vriend se gat werd nie....ek begin al sidder met jou dreigemente...fok man word groot en mors eerder jou enrgie op iets waar jy resultate gaan kry....moenie worry nie ek sal myself hier verwyder.......Hoop jy kom agter die waarheid...God sy met jou.


  • Johan Lubbe Danie - die keuse is joune - ek verstaan die waarheid maak soms seer - dit is hoe n mens regmaak wat jy verbrou het - wat saak maak - miskien is ek nie n ware vriend nie - maar ten minste - maak ek nie beloftes wat ek dan nie gestand doen nie - en dat dink ek verskoning daarna uit - en laat sekere mense soos kippie by die huis sit en wag vir jou - Ja Danie - ek weet baie dinge - meer as wat jul dink - sien somtyds is lewenslange vriende eerlik en opreg met n mens - en hoekom sal Jan nou stories wil vertel wat nie die waarheid is nie? ------- seker maar jou weergawe - wat jy ken hom mos nie so goed nie - Sterkte vir jou en al jou verraaier maatjies - die stryd is nog lank nie oor nie - al dink julle so.


  • Danie Binneman Leef in jou kuberruimte, jy moet die woord "ware vriend" gaan opsoek....jy laat my so dink aan `n persoon met `n identieits probleem en die enigste manier wat jy ontslae kan raak daarvan is om op die internet te kom galbraak oor ander mense se doen en late. Johan, hoekom kruip jy weg, jy is so braaf en so dapper maar nerens plaas jy `n foto`tjie van jou nog minder van mense in jou lewe nie.....waaroor gaan facebook....om mense te leer ken...om vriende te ontdek...om inligting uit te deel....om te gesels, maar vir jou is dit seker met ander agendas.........Johan net nog `n ding...waarheid het my nog nooit seer gemaak nie....ek is een vir die waarheid....en as ek enigsins skuldig is aan enige onderduimsheid of enige iets wat daarmee gepaart gaan dan is dit net reg dat ek daarvoor moet betaal.....so as dit wat jy weet wat ek kwansuis gedoen het ten enige tye dit reg verdig dat ek in die tronk hoort do voort my maat do voort.......sien dat jy nie iemand is wat weet hoe of jy kan nie se jy is jammer nie....Johan nogal jammer dat jy die roete kies, seker maar jou manier om nie vriende te maak nie........Geseend vir jou.






  • Free counters!

    No comments:

    Post a Comment