NIA





Johan Lubbe - Danie - dit is n baie hartseer dag vir die de Wet Familie - dit is swaar om so besluit te aanvaar - omdat hul en baie van ons weet - Cornelia is onskuldig - en dat sy in die gevangenis sit agv Leeuwag, Panzer en BBF se doen en late - ons het vanaf dag 1 die reguit pad geloop - NIA (Ermelo - Lappies Labaschge) het al die info gehad - hulle het nie opgetree teenoor die skuldiges nie - nou moet Cornelia boet - vir Leeuwag, panzer en die BBF se dade - jy ken die de Wet familie verseker baie goed - en jy weet hulle is nie die tipe mense nie.

==================================================

Was die NIS bewus van die dinge in Cornelioa se besit.?
Top of Form
  • Johan Lubbe
Ja - Cornelia het reeds in Jan 2012 - alles na hul toe gevat - hulle het self haar laptop laat skoonmaak - om al die e-mails alles te trek - die NIS agent was Lab Labusghane van Ermelo - hy het haar aanhoudend opgesteek om aan te gaan op die groep - en die manne meer uit te lok - terwyl hy besig was met die ondersoek - n week voor haar arestasie het hy - nog gese hulle is by die Staatsaanklaer - en dat hulle al die manne gaan begin arresteer - en dat daar n ondersoek be-ampte aangestel is - dit was volgens hom - een van die grootste hoe profiel sake in SA op daai stadium.



Hier word nou egter bewys dat Cornelia de Wet met NIA deurmekaar was.Bottom of Form




Deur hierdie sogenaamde ondersoek - het die polisie Cornelia kamma verbind met die opleiding van Kinders en die Boeremag - weereens n bewys dat die Polisie nie hul werk na behore gedoen het nie - want Cornelia was nooit betrokke by enige opleiding van kinders hoegenaamd nie - die polisie het op hierdie grond n deursoekings bevel ontvang - wat van alle waarheid ontbloot is - die Kommandokorps staan skuldig aan die praktyk - en soos ek verstaan - is die opleiding aan kinders gegee - op die aangrensende plaas - op die plaas van n Mr. Lourence Greyling - Hebron ------ Cornelia het niks met die dinge te doen gehad nie en haar plaas is nooit gebruik vir enige opleidings aktiwiteite nie - so die polisie is besig om n bubble te hap - hulle het beslis die verkeerde Boervrou ge-aresteer vir sogenaamde Boeremag Haat gedrywe opleiding van Kinders - weereens n bewys dat die polisie nie hulle werk doen nie en - n deursoek bevel sal bekom op roemers en enige anonieme k@k storie - soos deur Leeywag, Panzer Protection en die BBF versprei en vertel - maar toe Cornelia 8 keer aangeval is op haar plaas - het die bewysstukke weg geraak uit die polisie stasie en - is daar tot op hede niks gedoen aan die Leeuwag manne wat haar aangeval het nie - nou wonder en wie staan in die VERKEERD - want die polisie doen nie hulle werk nie ---- al die info wat Cornelia het - is sederd Jan 2012 in die Polisie se besit - ons is aangehits deur die NIA om die manne uit te lok en saam te werk - en na maande van ondersoek -- deur agent Lappies Labuschange van NIA - Ermelo - hoekom is daar nog niks aan Leeuwag, Panzer en die BBF gedoen nie ---- ek vermoed gemene spel aan die polisie se kant - Leeuwag Roem daarop dat hulle baie lede in die Polisie diens het - dit wil nogal so voorkom ---- as n mens die ding onpartydig uit die boom kyk.

Johannesburg - A motion to shut down Afrikaner survivalist group Kommandokorps' "hate camp" was adopted by the Mpumalanga provincial legislature, the province said on Wednesday.

The Democratic Alliance's motion was adopted on Tuesday, provincial spokesperson Lebona Mosia said.

"We support it [the motion] and agree that this thing must be shut down," he said.

DA provincial leader Anthony Benadie said the motion was "a decisive victory in the fight against racism".

"Mpumalanga provincial police commissioner, Lieutenant General Thulani Ntombela [has been] requested to use every legal means available to him to shut down the camp, pending a full investigation into what is happening there," Benadie said in a statement.

"The house condemns racism of all kinds, both in this house and elsewhere in our province. The continued existence of this camp must be regarded as an affront to our democratic order, and it must be stopped now."

The Mail & Guardian reported on Friday that the Kommandokorps' instructors taught boys as young as 13 that there was a race war in the country and that South Africa's black population was the enemy.

Following an infantry-style curriculum, the youths were lectured by camp leader Franz Jooste, 57, on racial differences, which included a claim that black people had a smaller cerebral cortex than whites and could not take the initiative or govern effectively.

He was quoted as saying that aside from the aborigines in Australia, the African black was the "most under-developed, barbaric member of the human race".

On Monday, Jooste denied the reports.

"No utterances of hate speech are ever made. Cadets are taught to love their own language, culture, traditions, religions and race. That is in the Constitution," he said in a statement.

Benadie said the training took place on a farm outside Carolina in Mpumalanga.

"It is not a permanent camp or militant base, and the owners of the farm hold no connection to the Kommandokorps," he said.

"While the DA motion is now a resolution of the legislature and must be implemented, the DA has already traced and interacted directly with the owners of the farm, and appealed to them not to allow further Kommandokorps training or activities to take place at their facilities."
SAPA
 
Frans Jooste ??
·          

·         https://fbcdn-profile-a.akamaihd.net/hprofile-ak-snc4/275644_100002681632107_1922750968_q.jpg
Hy is betrokke by die Kommando Korps - hy is die man wat die opleiding gee - en wat begin Jan 2012 groot opslae gemaak het in die media - as jy die deursoekbevel na kyk - het die polisie n deursoek bevel gekry - op grond van info wat niks met Cornelia te make het nie - die hele bevel gaan oor die feit dat byna 6 maande vroeer - was Frans Jooste op die buurplaas - betrokke vir n geruimde tyd - met die opleidingskampe - hierdie het niks met Cornelia te doen nie - sy was en het nog nooit enige kampe aangebied nie - nog minder op haar plaas - so die polisie het n deirsoek bevel gekry - onder valse voorwaardes - en ook seker na die "tipp off" vanaf Kmdt Frik Steenberg - nou is my vraag - sou die polisie nie enige iets gevind het nie - het hulle een m*&rse eis in die gesig gestaar - want hulle weet voor hul huilige siel - dat Cornelia niks met die Boeremag of die Kommando Korps uit te waai het - Is ek reg met my veronderstellings - die polisie het verbrou - en dit gaan duidelik uitkom in enige hof - die voordeel wat hulle het - is dat Kmdt Frik Steenberg se eiendom in Cornelia se besit gevind is - maar as die Polisie enige Magistraat kan oortuig - om n lasbrief?deursoekings bevel te magtig - op gronde van ander mense se oortreedings - is die gewone burger in SA onder n polisie staat en - kan hulle maak en breek soos hulle goed dink - die ander kant van die saak is ........................... - die polisie is of baie onnosel of die een eenheid weet nie wat die ander eenheid doen nie - nou hoekom het NIA (Lappies Labuschage) reeds in Jan 2012 almal verwittig gat Cornelia - na hom toe gekom het met sekere info - oor Leeuwag, Panzer en die BBF - hier sit meer agter die Polisie se agenda as wat baie weet - hoekom word sy nie soos n 404 Staatsgetuie gehandteer nie - of is dit net die begin????????



o   
Johan die persoon wat die backups maak is klaar daarmee alle inligting is nou op dvd
https://s-static.ak.facebook.com/rsrc.php/v2/ym/r/y-2LR9eyI1L.gif

Johan Lubbe 
Cornelia - het hier gepraat van Lab Labusghane - NIA - Ermelo wat ons die info  voor gegee het - hy het vertel dat hulle klaar is met al die info en dat dinge nou gaan gebeur - die Polisie en NIA werk lyk my in verskilende afdelings en - hulle is so deur mekaar dat die een klomp nie weet dat die ander klomp doen nie - maar Lappies Labusghane - jy het van alles geweet - moet nie dink jy gaan jou uitdraai uit die hele ding nie - jy het nie jou werk gedoen nie - en behoort aangekla te word vir Regsverydeling - jy het die nodige info gehad oor Leeuwag, Panzer en die BBF - jy het Cornelia gebruik en jy was te sleg om jou werk na behore te doen - wees verseker ek los die saak nie hier nie.



2 comments:

  1. braai in die sous van verraad

    ReplyDelete
  2. http://alfredfleischer.blogspot.com/

    ReplyDelete