Wyf soekkind uit lyf



Wyf soekkind uit lyf




Die voormalige admin-dame van die Leeuwag wil nou ’n ONWETTIGE ABORSIE ondergaan om van haar ONGEBORE LOVECHILD ontslae te raak!

Die skandaal rondom die regse spyker-onder-mekaar-bende genaamd Leeuwag raak net al hoe erger en erger! Cornelia de Wet, die voormalige admin-dame van Leeuwag, het eers beweer sy en die Leeuwag het beplan om ’n staatsgreep uit te voer, swartes dood te maak en selfs omSondag se verslaggewer Scoop Cloete af te maai!

Toe, laas week, het sy die pap nóg dikker aangemaak toe sy beweer het sy is byna agt maande swanger nadat sy en haar kommandant stoute goed in ’n kar aangevang het sonder ’n kondoom.









 




No comments:

Post a Comment