Johan Lubbe sien sy GAT !!

Johan Lubbe, die Reccee met die mamma maak vir Baba bang ogies is besig om sy gat te sien onder sy eie aanhalers en kamerade. 
Shame, nou bly daar niks vir die arme self aangestelde Reccee oor nie behalwe herineringe en `n WET DREAM.



Johan Lubbe
Danie Binneman - ek merk met skok - dat jy vriende is met Herman Crouse  - kan jy jouself asseblief verduidelik hier - jy is die enigste een wat in kontak is met Cornelia - en jy meng jouself met verraaiers soos hierdie - jy moet besluit waar jy wil wees? - of is die verraad al so diep in jou are ook?
Jy weet ek het Jan al jare terug gewaarsku teen jou en Heinrich Muller - en jou doen en late openbaar presies wie en wat jy is - want ek het al voorheen gewaarsku oor Herman Crouse - en jy Dannie Binneman vee jou gat aan my af - nou se ek reguit vir jou - maak jou keuse en plaas jou andwoord hier - want langer gaan ons ons nie ophou met verraaiers nie.
Jy was vanaf die begin bewus van alles Danie Binneman 
- elke slag as ek jou groot vriend - Heinrich Muller se naam gebruik - raak jy dood stil soos julle BBF leier daai tyd - wat ek die probleem van Leeuwag en Panzer aan julle - geraporteer het - HET JY IETS OM WEG TE STEEK????????????? 
Dit wil my voorkom asof jy geliefd en bekend wil wees - by almal - selfs om die verkeerde redes - ek sal jou n uur kans gee - om jouself te verdedig hier op die blad - voor ek jou vanaf ons vriende lys verwyder - want met twee gesigte en verraaiers hou ek my nie op nie - en dit behoort jy baie goed te weet teen die tyd. 
Ek wonder hoeveel jy werklik weet - aangesien jy ook mos n Generaal in die BBF was? - en nou dat Boervrou Cornelia in die tronk sit - kry jy seker info vir jou Leeuwag en Panzer Maatjies - as ek verkeerd is - sal ek onverskoning vra - maar tans sit ek met voldoende bewyse - dat jy besig is met verraad.

Danie Binneman Johan jy is darem baie vinnig om beskuldigings en klippe te gooi..ek het en ek se nou vir die laaste maal vir kou FOKKOL om weg te steek nie...ek is nou gat vol vir jou kort kort beledigings en kak wat jy kwyt raak....ten minste praat ek af en toe met Cornelia morale opbouing sien ek ook iets, oongelukkig het ek nie miljoene om haar finansieel by te kon staan nie anders sou ek...nie soos sekere mense nie...so my maat as jy my dan sien as jou vyand fokken doen dit dan...ek se dit vir jou omonwonde...ek weet van fokkol soos jy beweer en weet jy wat, ek is nou gatvol vir die kinderagtigheid.....wie is Herman Crouse????
Johan Lubbe Herman Crouse is fokken niemand anders as vinnige Fanie nie - hoeveel fokken keer moet ek dit nog vir jou se - gepraat van Cornelia - ek hoef nie te koop rond te loop oor wat ek vir haar doen nie - vra vir diegene wat weet - jy gaan dalk verbaas wees.
Danie Binneman Johan jou keuse is jou keuse. Obviously het jy klaar besluit dat jy nie saam met my in `n loop graaf gaan le nie, ek vir een is nogal spyt daaroor....don`t juge a person without shaking his hand....Manne soos Fanie het hulle eie agendas en ek steur my nie aan sulke kak nie. Johan ek het geen kontak met Leeuwag/BBf en wie fokken daar aan behoort nie...ek gesels met niemand meer nie...ek spits my toe op die swaarkry van my volks mense en help waar ek kan help...so watter inligting??? en by wie ek kry is `n duim suig storie en dus sal ek `n verskoning aanvaar indien daar een geopper word....en dus dink ek en verwag ek geen omverskoning nie....so verwyder my maar as dit jou goed sal laat voel, maar ek hoop net jy is 100% seker van jou feite...Geseende dag vir julle.
Johan Lubbe Danie Binneman - het jy toe met jou vriend Lappies gepraat by NIA - verstaan jy sou hom gekontak het - was gister in gesprek met Jan - hom reguit vertel wat ek van julle dink - hoop dit sink in by hom - probeer al vanaf 2008 julle ontbloot. ------- As Cornelia de Wet jou ook nie gereeld gebel het nie - wed ek jou vandag - dat jy al lankal van haar sou vergeet het - so wat doen jy werklik vir haar???????? jou maatjie Heinrich Muller - is n slapgat - wat sal boet vir sy verraad teenoor die de Wet`s - daarvan kan jy seker wees - copy en paste die pos asseblief vir hom - hy intimideer my glad nie - in teen deel - nie een van julle groot bek regses nie - insluitend vetgat Jan de Wet, Leeuwag, Panzer en die Plaasaanvallers BBF nie - jul kan my kom probeer - bring vir Grootbek Heinrich Muller ook saam - na ek klaar is met hom - sal hy vir ewig in sy gat weg kruip - waar hy voorheen weg gekruip het - toe ek hierdie dinge aan julle geraporteer het in Nov 2011 - julle is die f@kken oorsaak dat Boervrou Cornelia de Wet in die tronk sit - ek hoop julle is baie gelukkig met julself?
Danie Binneman Weet jy wat, die kak wat jy kwyt raak is nie eers `n antwoord werd nie. Snaaks....mpfff...laat my wonder...wonder waar jy die inligting kry dat ek met "lappies" sou gepraat het.....wonder maar net...Johan weet jy wat fok maar aan, moer maar beledigings rond, jy is in my boekies nie `n vriend se gat werd nie....ek begin al sidder met jou dreigemente...fok man word groot en mors eerder jou enrgie op iets waar jy resultate gaan kry....moenie worry nie ek sal myself hier verwyder.......Hoop jy kom agter die waarheid...God sy met jou.
Johan Lubbe Danie - die keuse is joune - ek verstaan die waarheid maak soms seer - dit is hoe n mens regmaak wat jy verbrou het - wat saak maak - miskien is ek nie n ware vriend nie - maar ten minste - maak ek nie beloftes wat ek dan nie gestand doen nie - en dat dink ek verskoning daarna uit - en laat sekere mense soos kippie by die huis sit en wag vir jou - Ja Danie - ek weet baie dinge - meer as wat jul dink - sien somtyds is lewenslange vriende eerlik en opreg met n mens - en hoekom sal Jan nou stories wil vertel wat nie die waarheid is nie? ------- seker maar jou weergawe - wat jy ken hom mos nie so goed nie - Sterkte vir jou en al jou verraaier maatjies - die stryd is nog lank nie oor nie - al dink julle so.
Danie Binneman Leef in jou kuberruimte, jy moet die woord "ware vriend" gaan opsoek....jy laat my so dink aan `n persoon met `n identieits probleem en die enigste manier wat jy ontslae kan raak daarvan is om op die internet te kom galbraak oor ander mense se doen en late. Johan, hoekom kruip jy weg, jy is so braaf en so dapper maar nerens plaas jy `n foto`tjie van jou nog minder van mense in jou lewe nie.....waaroor gaan facebook....om mense te leer ken...om vriende te ontdek...om inligting uit te deel....om te gesels, maar vir jou is dit seker met ander agendas.........Johan net nog `n ding...waarheid het my nog nooit seer gemaak nie....ek is een vir die waarheid....en as ek enigsins skuldig is aan enige onderduimsheid of enige iets wat daarmee gepaart gaan dan is dit net reg dat ek daarvoor moet betaal.....so as dit wat jy weet wat ek kwansuis gedoen het ten enige tye dit reg verdig dat ek in die tronk hoort do voort my maat do voort.......sien dat jy nie iemand is wat weet hoe of jy kan nie se jy is jammer nie....Johan nogal jammer dat jy die roete kies, seker maar jou manier om nie vriende te maak nie........Geseend vir jou.
Johan Lubbe Die waarheid maak seer - kan net my gat af lag - met die k@k stories - wat Binneman nou meer te koop rondloop - kan sien hy is in dikgat Jan De Wet se gat opgekruip - Danie moet nie vergeet - dat ek met n e-pos sit - wat jy sekere dinge wou uit toets - op Balmoral - jy ou vriend - is besig om Jan se naam deur die modder te sleep - en as hy daarvan uitvind - glo ek hy d@nner jou dood - hoekom try jy my nie - want jy is te bang om my aan te vat - nou maak jy stories op - oor ander mense - swaar om as n Afrikaner deur die lewe te gaan - ek hoop jou dag van afrekening is naby - wees n man en bel Jan - en se hom reguit wat jy van hom loop en vertel - jou verraad gaan jou inhaal - jy is net so skuldig soos jou leeuwg, panzer en bbf maatjies - aan die onreg wat Boervrou Cornelia aangedoen is - jy was vanaf dag 1 bewus van al die beplanning - so ek sal moou
Danie Binneman Ek het nou net met Jan gepraat....Johan lyk my jy het `n probleem met jouself...jy noem die tyd en die plek my maat en ek is daar, moenie dink ek begin nou bewe nie...en asseblief die e-pos wat jy het om dingetjies te maak om te toets, versprei dit asseblief...laat weet sommer tussen wie die korrespondensie was..jy weet...sender/receiver.....Johan word groot en asseblief bel vir Jan en rapporteer terug wat se hy...hy is nou oppad na Cornelia toe....so fok jou.
Johan Lubbe Danie - lekker om na Jan te hardloop - ek het met hom gesels - en weet jy wat - hy is net so fuckup - soos jy en jou Leeuwag maatjies - dit wil my eerder voorkom asof julle hom intimmideer - dit is mos hoe julle operate - sweep n man se jarelange vriende teen hom op - ek het hom weereens reguit vertel wat ek van julle dink - en hom gewaarsku - dat julle hom dieselfde pad as Cornelia sal laat loop - so jy en Jan moet maar voort f@k - moet nie huil eendag - en pasop waarvoor jy wens - moet my nie uitdaag nie - ek is nie Jan wat in jou gat opgekruip is nie - ek hou by my storie - jy het alles geweet wat aangaan aangaande Cornelia - en 10 teen 1 ook deel - van dikgat Jaco Sherman se bende - wat Cornelia op haar plaas aangeval het - jy was mos hoeka n Genl. - in die BBF - en Panzer en Leeuwag het mos direk onder jou en Heinrich Muller se - beheer en bevel geval.

Danie Binneman Johan ek hoop en wil eintlik se ek bid vir jou. Vroeer vertel jy my ek kraak my vriend Jan af...wonder wat noem jy jou skrewe bo. Johan do voort ek hoop jy kom eendag agter die hele waarheid en is dan mans genoeg om mense wat jy vals beskldig het omverskoning te vra. Ek glo nie dit is werdig om met jou verder oor die kak te gesels nie. God sy met jou.

Sjoe, lelik as die wiel draai net ou poeftertjie, nou wil almal jou moer......bwahahaha Jy het nie genoeg gaatjies om nou in weg te kruip nie.


MENSE U WORD GEWAARSKU !!!

Johan Lubbe ook bekend onder die regses as Mercenary is besig om die Volk te bedrieg en geld in te samel vir sy eie sak.
Cornelia word nie borg geweier nie, sy word as `n NIA Agent in aanhouding gehou vir haar eie veiligheid soos wat U hier op die Blog kan lees.


Oproep tot hulp aan Boervrou Cornelia de Wet:

Hiermee rig ek n vriendelike Versoek - kom ons vergeet eers oor die persoonlike vandettas teenoor mekaar - hierdie is n saak wat ons aandag verlang - en is n oproep aan diegene wat bereid is om te help:

Hierdie Boervrou is op die 31 Mei 2012 ge-arresteer - deur die NSA Polisie - sy sit reeds vir langer as 3 maande in die tronk - borgtog word geweier elke slag - omdat sy seker n Blanke Boer is - terwyl swart moordenaars van Boere op borg van R500 uitkom - hierdie Boervrou het haar 3 dogters 2 maal gesien in al die tyd wat sy in aanhouding is - sy is n enkel ouer - wat op ligsinnige klagtes van konsuise Terrorisme ge-arresteer is - maar nog geen klag is teen haar gebring in die hof nie - intussen moet sy in aanhouding bly - ons as Vriende van h
ierdie Boervrou vra u hulp.

Hiermee wil ek elkeen asseblief vra - kom ons help Boervrou Cornelia de Wet - daar is dalk n moontlikheid dat sy die 1 ste Oktober borg kan kry - die bedrag beloop dalk R10 000 - en as u dit in u hart sien om n bydrae te maak - kontak my asseblief - met n boodskap (PM) - Hier Boervrou het ons hulp nodig - elke bydrae sal verklaar word - en op die nodige FB blaaie geplaas word - behalwe as u anoniem wil bly - sal ons dit respekteer.

Kontak my asseblief - dat ek die besonderhede aan u persoonlik kan oordra.

Baie dankie - Mag God elkeen van jul Ryklik seen.
Top of Form
    •  
Johan Lubbe Goeienaand alle Opregte Boere - ek het vandag nuus ontvang dat - een opregte Boer n bedrag van R1000 geskenk het. Mr. Chris Els - R1000.00 = Baie dankie Boere vriend - Mag God jou ryklik seen vir jou onbaatsigtige skenking - aan Boervrou Cornelia de Wet - ons as haar vriende - en ek glo haar Familie - sal hierdie goed gunstige daad van jou nooit vergeet nie - ek sal my belofte nakom en die bedrag verdubbel - Weereens baie dankie vir die Boere wat in kontak met my was - en beloof het om n bydrae te maak - God seen elkeen van jul ook Ryklik.

LET MOOI OP NA DIE LEUENS
(e) Sy is aangekla en die klagte teen haar is terrorisme ???

(f) Soos genoem word sy aangehou vir haar eie veiligheid nadat sy inligting aan NIA verkoop het wat skeefgeloop het.

(k) Sy het nog nie eens verskyn om te pleit nie so hoe kan daar aangeneem word dat `n Tolk nie beskikbaar is of haar reg uitgeoefen word nie.
Duidelik `n allegasie van Johann Lubbe wat nie `n idee het wat aangaan nie.

Johan Lubbe Die volgende regte van Cornelia word - deur die Polisie en hof misken en geskend. (e) by die eerste verskyning in 'n hof na die arrestasie, aangekla te word of verwittig te word van die rede vir die voortsetting van die aanhouding, of vrygelaat te word; en
(f) behoudens redelike voorwaardes, uit aanhouding vrygelaat te word indien die belang van geregtigheid dit toelaat.

(k) om verhoor te word in 'n taal wat die beskuldigde persoon verstaan of, indien dit nie doenlik is nie, dat die verrigtinge in daardie taal getolk word;

Hoekom wonder jy wie hy is, hy is die Prokureur wat nou moet lieg om julle uit die gemors te kry waarvoor julle gesoek het.

Johan Lubbe Ek verneem vandag - dat die prokereur - wat Cornelia se saak moet doen - Maandag R10 000 soek om n borgaansoek te bring voor die hof - hy is reeds deur die de Wet familie R3500 betaal - om n borgaansoek te loods - nou soek die werfetter skielik nog R10 000 - ek wonder wie dink hy is hy.

Johan Lubbe Goeienaand alle Boere - hiermee wil ek net almal asseblief herhinner aan die bogenoemde - daar is n paar persone wat in kontak met my was - en ek glo dat hul bydra weldra sal gee.

Die volgende bedrag het ingekom - R200 vanaf Anoniem - JHB

Ons staan sover op R1200 - ek sal myne more inbetaal - asseblief mense as u dit in u hart sien om hierdie Boervrou te help - pleit ek vanaand weereens by elkeen van julle - help asseblief - Cornelia de Wet - het ons hulp dringend nodig - ons kan nie dat hierdie Volksmoeder langer in die tronk deurbring nie - hierdie is n smeek uit die diepte van my hart - aan elke Boer wat kan help.




Kom RYKMAN, hoekom bedel jy as jy derduisendes wou uitgee om informante te koop. Het NIA se fonteintjie nou opgedroog.....


No comments:

Post a Comment