Seks, bullets en sluipmoord-planne

http://www.sondag.co.za/artikels/Nuus/Seks-bullets-en-sluipmoordplanne




Seks, bullets en sluipmoord-planne

Hy beweer sy geregistreerde sekuriteitsmaatskappy, Panzer Protection Services, en ’n afdeling daarvan genaamd Leeuwag, help met plaasbeveiliging en om boere te beskerm teen aanvallers.

Nou beweer die Leeuwag se voormalige admin-tannie dat Jaco Scherman, ’n martial-arts ekspert van die Oos-Rand en sekuriteitspesialis, eintlik die MEESTERBREIN agter PLAASAANVALLE is!

Cornelia de Wet, die admin-tannie wat op ’n slegte voet by die Leeuwag weg is, is al vyf keer op haar plaas aangeval.


No comments:

Post a Comment