Leeuwyfie is nou swanger


http://www.sondag.co.za/artikels/Nuus/Leeuwyfie-is-nou-swanger-



Leeuwyfie is nou swanger



Die voormalige admin-tannie van ’n regse “spykerkommando” bekend as Leeuwag sê ’n kommandant het haar OP DIE PAAL GESIT!

Cornelia de Wet het vroeër beweer hoe sy en die Leeuwag “beplan het om ’n staatsgreep uit te voer”. Sy’t ook beweer dat sy deel was van ’n plan om Sondag se joernalis Scoop Cloete “uit te haal”.

Nou beweer sy sy is tussen sewe en agt maande swanger met haar voormalige bevelvoerder se kind! En volgens Cornelia is dit niemand anders as kommandant Frik Steenberg wat haar “in die ander tyd” gesit het nie!

Generaal Frik Steenberg.
SWANGER: Cornelia de Wet beweer sy is byna agt maande swanger met kommandant Frik Steenberg se kind.











No comments:

Post a Comment