Friday, May 25, 2012

Home



http://www.sondag.co.za/artikels/Nuus/Seks-bullets-en-sluipmoordplanne




Seks, bullets en sluipmoord-planne

Hy beweer sy geregistreerde sekuriteitsmaatskappy, Panzer Protection Services, en ’n afdeling daarvan genaamd Leeuwag, help met plaasbeveiliging en om boere te beskerm teen aanvallers.

Nou beweer die Leeuwag se voormalige admin-tannie dat Jaco Scherman, ’n martial-arts ekspert van die Oos-Rand en sekuriteitspesialis, eintlik die MEESTERBREIN agter PLAASAANVALLE is!
Cornelia de Wet, die admin-tannie wat op ’n slegte voet by die Leeuwag weg is, is al vyf keer op haar plaas aangeval.






Free counters!



http://getlocalne.ws/world/south_africa_johannesburg/sondag_news_1344065

Mon, 23 Apr 2012 12:31:45

Cornelia de Wet is ’n regse slet, ek sal self smaak om die wit waks uit die admin-tante te faks. Sit haar op bl. 3, ons soek die ware ding, please. – Oom Jan  Slaap rustig Scoop, die Leeuwag is te fokken verstandelik gestremd om jou leed aan te doen. Lag die kommin fokkers af, broer, en hou aan met jou goeie werk! – Cobus  Wargirl/Whore girl Erasmus, jy n**i ’n klomp kak, fok hulle en fok jou ook! Ons almal weet waarmee jy besig is. Jy steek jou kinders in die skande. Gedra jouself en los die mans uit. – Anoniem  Twee ure aanmekaar n**i? Iets is nie reg hier nie of miskien is dit net die Leeuwag se dikgatte wat dit kan regkry. Is daar geen ander wyfies wat aandag soek nie of is Cornelia die enigste padda op die plaas? Julle klomp is fucked up. “Ver-regs” moes eerder “ver van normaal” gelees het, klomp mal mense! – Bok  Leeuwag-kaptein, hoe de moer spyker jy ’n vetgat wat bo-op jou sit? Ons het ons slap gelag, want ons het gedink sy probeer jou versmoor. – Anoniem  Jaco Scherman kan nie eers ’n duik in ’n drol bliksem nie. Hy moet my bullets kom dodge, die doos. – Andries  Ag fok, Cornelia de Wet! Hoer staan op jou voorkop geskryf! Los ons boere uit! Fokken pateet, al wat jy het, is daai dam tussen jou bene! – Poppie, Witbank  Jaco Scherman, jou dikgat. Jy, Cornelia en jou kaptein moet julle kak uitsorteer pleks van mekaar se name vergat en ’n threesome hou, julle spulse klomp donners! – Gert  Cornelia de Wet, watter pateet wil nou daai vetgat n**i! Sies man, geen leeu gaan daar brul nie. – Gerda  As jy nie aandag kan trek met jou vaardigheid nie, kry jy ’n kommin spindokter wat voorstel jy dra pienk. – Oom Stefaans  Petro, twee punte is ’n wen. Daar verloor julle fokkers met ses punte. Loftus wag vir julle. Haha! – Anoniem  Ons rugby is in sy moer! Die Leeus wen die koppie, die Bulle kom uit die kas en Meyer kyk in hulle pienk broekies vas. – Ou Stefaans  Sondag, 15 Apr: Dis blou en goud met al die fokkers. Daar is ons rugby nog verder in sy moer in. – C.S. van Louis T  Attie kraai, ek herdoop jou na Attie cry. Hou op tjank, julle bollie het begin. Ha-ha-ha. – Anoniem  Julle Vrystaters is darem swak rugby-ondersteuners. Soek fout met al die ander spanne behalwe jul eie k*k- spel. En Petro is ’n wonderlike voorbeeld. – Anti-Cheetah-koei  Ag, Henry van Bloemfontein, jy is ’n tipiese Cheetah-kotser. Go cry in your pretzels somewhere else, loser. – Vaalie  Petro, as die Bulls kak is omdat hulle met net twee punte teen die Crusaders gewen het, aangesien jy sĂȘ hulle is maar kak hierdie jaar, waar laat dit die Stormers, asshole? – Peet  Ai, Petrotjie, toe kak die Stormers ’n wimblik-drol teen daai swak Crusader-spannetjie. LMFGA. – Jan Kotze, Brits  Ons los maar die bakleiery oor die rugbyspanne en kyk eerder wie kom in die Springbokspan. – Petro 



No comments:

Post a Comment