Sunday, August 19, 2012

Verskriklike bewerings !!!


Verskriklike bewerings wat deur die ATTIEUS Johan Lubbe gemaak word.


Johan Lubbe

Die BBF en Jannie & Michelle Vermaak - Cornelia se bewerings was toe nie so ver gesog nie - sy het genoem dat die BBF beplan - om geldwaens te roof - om wapens mee te koop - en daai tyd was Genl. Heinrich Muller hoeka Hoofleier - van die BBF.
Dit wil my een ding vertel - hy was vanaf die begin bewus van alles.

Hierdie info ontvang vanaf n baie betroubare bron - en gaan nie die persoon se naam noem nie - maar hy was self betrokke by die BBF - wil my lyk die Rietvlei Rotte is besig om die skip te verlaat.
Maar die waarheid sal nog alles uitkom - die klomp Leeuwag, Panzer en BBF - is besig om mekaar se gatte lelik toe te steek.

Naam Weerhou vir Eers: Maar ek distansieer my heeltemal v hierdie klomp wit regse gemors. Moenie fout maak, ek is self regs. Bv by die optog in Middelburg sit en suip hulle onder in die kroeg en Michelle Vermaak was so dronk dat sy oor die trappe, aanhoudend, geval het. Net vir interressantheid...Jannie Vermaak se vrou is nie oorsee, sit in tronk vir bedrog. Dit het ek al geweet nog voor ek by die klomp regses betrokke geraak het. Verneem v vriend by wie Jannie Vermaak altyd gebraai het (2011)
..
Naam Weerhou vir Eers: Uit Jannie Vermaak se mond ook: Michelle Viljoen Vermaak is nog getroud. Dis waaroor die fight gegaan het so maand of 2 terug. Sy het vir hom gelieg, dat sy reeds geskei is. Dis nou vlgs Jannie. Of dit die waarheid is, kan ek nie se
Christine en Carl Herbs soek ook my en *********** se adresse, wil ons blykbaar kom uitsort
..
Naam Weerhou vir Eers: BBF: n gewese vriend was by my die Sondag voor Gunther gevang was. Gunther bel toe die vriend en vertel hom hul moes die vorige aand onder koeels vlug van die plaas van Naboom. Hulle was onder valse voorwendsels gewerf om vir die BBF te werk, toe hul daar kom, vind hul toe uit hul moet trokke hijack vir die BBF. Wou toe nie deelneem en dis toe dat hul moes vlug. Gunther soek toe wegkruipplek en die gewese vriend het hul vir paar dae op n plaas gaan wegsteek. Die plaas behoort aan n goeie vriend van my.



No comments:

Post a Comment